Aksie uit SWD Superskoleligawedstryd

Aksie uit ’n SWD  Superskoleliga- wedstryd tussen die o.15-krieketspanne van Bridgton RPC (Reginal Perfor-mance Centre) en die Hoërskool Punt van Mosselbaai. Bridgton RPC, wat saamgestel is uit belowende spelers van die Hoërskool Môrester, Bridgton Senior Sêkonder, Aurial Kollege en die Hoërskool Fezekile, het die wedstryd met 147 lopies gewen. Volgens Elridge Booysen, afrigter van die span, het Bridgton RPC, wat eerste gekolf het, 193 lopies geslaan waarna hulle punt vir 46 lopies uitgehaal het. Bridgton RPC het ook o.11-, o.13- en o.19-spanne.

Aksie uit ’n SWD Superskoleliga-wedstryd tussen die o.15-krieketspanne van Bridgton RPC (Reginal Perfor-mance Centre) en die Hoërskool Punt van Mosselbaai. Bridgton RPC, wat saamgestel is uit belowende spelers van die Hoërskool Môrester, Bridgton Senior Sêkonder, Aurial Kollege en die Hoërskool Fezekile, het die wedstryd met 147 lopies gewen. Volgens Elridge Booysen, afrigter van die span, het Bridgton RPC, wat eerste gekolf het, 193 lopies geslaan waarna hulle punt vir 46 lopies uitgehaal het. Bridgton RPC het ook o.11-, o.13- en o.19-spanne. Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?