Aksie uit Aurial college teen Hoërskool Môrester wedstryd

Aksie uit die rugbywedstryd verlede Donderdag op die Bridgton Sportgronde tussen die A-spanne van Aurial Kollege en die Hoërskool Môrester. Die wedstryd tussen die A-spanne het gelykop 20-20 geëindig. Die wedstryd tussen die twee skole se o.15’s is met 19-5 deur Môrester gewen. Die wedstryd tussen die o.16-spanne is met 7-0 deur Aurial gewen. Foto’s: Ebenezer /Titus