Aksie tydens interdistrikte Rolbal-toernooi

Aksie tydens die Interdistrikte Rolbal-­toernooi vir hoër- en laerskoolleerders wat Saterdag en Sondag op Oudtshoorn Rolbalklub se bane gespeel is. Altesame 136 leerders uit verskillende rolbaldistrikte van die Wes-Kaap het deelgeneem. Volgens die organiseerders vind dié toernooi om die beurt in verskillende distrikte plaas. Vanjaar was dit Oudtshoorn se beurt om dit aan te bied. Die doel daarvan is onder meer om spelers reeds op skoolvlak aan die spel bloot te stel.
Foto’s: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?