Aksie tussen Laerskool Laurus se o.13A-rugyspan teen Laerskool Blanco van George

Miguel Claassen (13) van die Laerskool Laurus se o.13A-rugbyspan op pad doellyn toe met die bal tydens ’n wed-stryd Saterdag op George teen die Laerskool Blanco. Laurus het die wedstryd, hul laaste een van die seisoen, met 35-5 gewen.

Log in with your credentials

Forgot your details?