Wenner uit Oudtshoorn!

De Wet Scheepers (regs), apteker by die Queen’s Mall Apteek, oorhandig die sleutels van ‘n splinternuwe Alpha Pharm-ontwerpte Fiat Panda aan die gelukkige wenner, Xoliswa Nqwitha van Oudtshoorn. Die kompetisie was deel van die “Do Good Feel Great”-veldtog waar kliente kon inskryf vir ‘n kompetisie waarin hulle ook onderneem om die handelsmerk-ambassadeur vir Alpha Pharm Community te wees.  Foto:  Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?