Oudtshoorn Besigheidskamer netwerkaand

Die gasspreker by verlede Donderdag se netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer was dr David Piedt (regs). By hom staan van links Gideon Badenhorst, voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer, en twee nuwe lede wat by die Besigheidskamer verwelkom is, Stephanus Potgieter (Langenhoven Gimnasium) en Riaan Beylefeld (Kango Platters & Pastries). Foto: Liesel le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?