Ontmoet nuwe lede van Oudtshoorn Besigheidskamer

Ses besighede is verlede Woensdagaand (31 Julie) as nuwe lede by die Oudtshoorn Besigheidskamer verwelkom. Hier van links is Daleen Schoeman (Die Boom Shop), Jacqui en Charmaine Jonk (Nature’s Nook), Liezl Crause (Cango Valley Water), Henco Rademeyer (Klein Karoo Fonds), Jan Lategan (PSG) en Daniel Smuts (Oudtshoorn Plant Hire). By hulle staan Jaco Vorster (onder-voorsitter van die Besigheidskamer, agter) en Andrea Griesel van Aifa (regs) wat die netwerkaand aangebied het. Foto: Angelique Erasmus

Log in with your credentials

Forgot your details?