Nuwe lede van Oudtshoorn Besigheidskamer word verwelkom

Gideon Badenhorst (links), voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer, saam met die nuwe lede wat tydens die netwerkaand van die kamer verlede Donderdagaand by Highgate bekend gestel is. Hulle is (van naaslinks) Louis Lategan en Waldo Cloete (albei van Laerskool Wesbank), Kosie Esterhuisen (Eljada Instituut), Franzu Badenhorst (Famsa), Bernard Koester (Nerve Point), Werner van Rensburg (Rencor Solutions), Stephan Cornelissen (Gear Up), Kobus Saayman (Saayman & Kie Rekenmeesters), Louis Fourie (Gear Up) en Gerhard Rudolph (Hoërskool Oudtshoorn).

Log in with your credentials

Forgot your details?