Besigheidskamer verwelkom nuwe lede

Vier nuwe besighede is verlede Donderdagaand as lede van die Oudtshoorn Besigheidskamer verwelkom by ’n netwerkaand wat in die lapa van Langenhoven Gimnasium gehou is. Hier van links is Jaco Vorster (ondervoorsitter van die Besigheidskamer), Hennie Miles van Miles Verwe en Loodgieters, Marius Greeff van Ostrich and Leather Trading, Skillie Pretorius van Oudtshoorn Spar, Coenie Meyer van Coenie se Viswinkel en Gideon Badenhorst (voorsitter van die Besigheidskamer). Foto: Schalk le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?