Vrywilligers maak veld silwerskoon!

Vrywilligers van die Cango Wildlife Ranch in Oudtshoorn het op Vrydag 29 Maart ingespring en deelgeneem aan die #Trashtag-beweging wat oral oor in die wêreld posvat waar foto’s op sosiale media geplaas word van ’n terrein wat vol rommel is (regs) asook van hoe dit lyk nadat al die rommel in sakke geplaas is (bo). Die span vrywilligers het binne drie ure 34 sakke rommel (sowat 200 kg) in die veld aan die noordekant van die dorp opgetel. Hulle het tydens hul skoonmakery selfs op die karkas van ’n hond afgekom wat in die gebied gegooi is.  Foto verskaf

SONY DSC

Log in with your credentials

Forgot your details?