Sneeupret op die Swartberge

Die Swartberge buite Oudtshoorn was die naweek ’n plek van vrolikheid, speel in die sneeu, sneeugevegte en sneeumanne. Maar nie net diegene wat die berg besoek het, het in die sneeuvreugde gedeel nie, want uit Oudtshoorn se strate en huise het inwoners hul verlustig aan die berg se wit kroon. Foto’s verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?