Rosevalley kry bome

Die burgemeester van die Groter Oudtshoorn, Colan Sylvester, het gister bome in die nuwe woonbuurt Rosevalley Fase 2 geplant as deel van ’n inisiatief om die woonbuurt op te kikker en die inwoners in te lig oor die belangrikheid van bome in die samelewing. Altesame agt huise het bome gekry. Hier plant Jannie Mostert (links), een van die huiseienaars, en Sylvester die eerste boom.  Foto: Ilze-Mari Gründling

Be the first to comment on "Rosevalley kry bome"

Leave a comment

Your email address will not be published.

*