Droogte in kollig op Calitzdorp

DIE huidige droogte en weerpatrone, vloede en droogtes oor die afgelope 100 jaar sal in die kollig wees by die Calitzdorp Museumvereniging se Algemene Jaarvergadering op Maandag, 13 Mei, by die Spekboom Cottages (Naked Lady Pub).

Die jaarvergadering begin om 19:00.

Flip en Marie Nel, van die oudste inwoners van Groenfontein, ’n vallei buite Calitzdorp, sal tydens die jaarvergadering hul herinneringe rondom die Calitzdorpdam, vorige erge weerpatrone, vloede en droogtes asook die unieke waterleisisteem in die vallei met teenwoordiges deel

Log in with your credentials

Forgot your details?