Van die mooistes…

Die wenner van die junior afdeling van die Mej Oudtshoorn-kompetisie wat Saterdagaand gehou is, was Mikayla Beets (voor). Agter van links is Li-Ann van Wyk (tweede prinses),Nadia du Preez (organiseerder) en Hania Gerstner (eerste prinses). In die ander afdelings is Lin-Mari Raal gekroon as Mej Oudtshoorn met Tayla Pepper die eerste prinses en Aneka Venter die tweede prinses. Mnr Oudtshoorn is Pieter Oosthuizen, met Evan Moolman die eerste prins en Ian de Wit die tweede prins. Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?