Talentvolle De Rusters se kortfliek ’n treffer!

Ben Pretorius (links), regisseur en vervaardiger van die kortfliek Lemoenbloeisel, wat Saterdagaand onder groot belangstelling aan ’n geesdriftige gehoor in De Rust vertoon is, saam met van die akteurs in die fliek. Langs Pretorius van links is Bernard Delport, Marnus Barnard, Lanie-Marié Roets en Sampie Snyman. Pretorius het ’n korter weergawe van Lemoenbloeisel as die een wat Saterdagaand vertoon is, ingeskryf vir vanjaar se Silwerskermfees.  Foto: Schalk le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?