Susters presteer in model- kompetisie

Twee susters van Oudtshoorn, Anike Thom (12) regs en Danielle Thom (14), het die naweek uitgeblink by die Eden SA Topmodelkompetisie in Mosselbaai. Anika is as die Eden SA Topmodel in haar ouderdomsgroep gekroon en was die wenner van die Eden SA Fotogeniese afdeling, terwyl Danielle as tweede prinses in haar ou-derdomsgroep gekroon is.  Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?