Pastoor weer in hof

Deur Angelique Erasmus
DIE pastoor van Oudtshoorn wat op twee klagtes van molestering teregstaan, het Maandag weer in die Oudtshoorn Landroshof voorgekom.

Die saak is deur Landros Steynberg voorlopig uitgestel tot 1 Maart 2019.

Thelisha Piedt het vir die beskul­digde se prokureur, Christo van der Bergh, ingestaan tydens die uit­stel.

Die beskuldigde is nie soos by sy vorige hofverskynings deur ’n groot aantal van sy gemeentelede in die hof onder­steun is nie.

Log in with your credentials

Forgot your details?