Ooievaar is bedrywig by Wesbank!

Die ooievaar was beslis besig by die Laerskool Wesbank op Oudtshoorn met vyf van die leerkragte wat bondeltjies vreugde in 2020 in hul huise gaan verwelkom! Die vyf is van links Maloré Jonck (Graad 1-klasassistent), Wilizké Collins (rekenaar), Lezanne Potgieter (Graad 4), Anene Janse van Rensburg (Graad 4) en Elrize van Wyk (Graad 3).

Log in with your credentials

Forgot your details?