Mnr en Mej Gim 2018 gekroon!

Anna-Mart Schutte en Theunis Oosthuizen is verlede Donderdagaand by ’n glansaand aangewys as Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se Mnr en Mej Gim 2018. Anna-Mart was ook die debutante-wenner terwyl Theunis ook aangewys is as Mnr Persoonlikheid. Die ander wenners van die aand is van links Ilke van der Linde (Mej Persoonlikheid), Esmari Nel (Mej Fotogenies), Charné Byleveld (tweede prinses), Simoné Fourie (eerste prinses), Juli Poeli (seremoniemeester), Jacques Tredoux (eerste prins), Pietie Botes (tweede prins) en John Barnard (Mnr Fotogenies). By hulle is van links Danie en Linda Greyling, Deon Oelofse, Verite Ann du Toit en Hans van der Veen, beoordelaars van die aand. Foto’s: Rudy van Heerden Fotografie

1 Mnr en Mej Gimwenners

Log in with your credentials

Forgot your details?