Hondeswem

Die honde by die Oudtshoorn Diereskut kan nou afkoel in die bloedige Oudtshoorn-son na ’n skenking van skulpswembaddens Vrydag. Die honde moes eers mooi gewys word dit is nie groot drinkbakke nie.

Log in with your credentials

Forgot your details?