Hoërskool Calitzdorp-leerders presteer by Wes-Kaapse Jeugskoukampioenskap

Vier verbruikerstudieleerders van die Hoërskool Calitzdorp het gister die top-pryse in die kullinêre kunsafdeling by die Wes-Kaapse Jeugskoukampioenskap op Bredasdorp gewen. Hulle is van links Henzel Kok, Cathlyn Julies, Tessa April en Jamie-Lee Lucas.

Log in with your credentials

Forgot your details?