Goeie reën by Swartberge laat Grobbelaarsrivier tydelik styg

Goeie reën Sondag in die omgewing van die De Hoek en die Kango Grotte het die Grobbelaarsrivier se vlak sodanig laat styg dat enkele strate Maandag gesluit moes word. Die foto is in Van der Rietstraat geneem. Waar dit sowat 34 mm in die Grotte-omgewing gereën het, is slegs tussen 4 mm en 6 mm op die dorp gemeet. Foto Schalk le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?