Eerste sneeu van 2019 gee die Swartberge ’n wit jas

Die eerste sneeu van 2019 het verlede Donderdag die Swartberge buite Oudtshoorn weer in ’n prentjie omtower met talle sneeufoto’s van die Swartbergpas wat op sosiale media gedeel is. Bo is ’n foto wat Giraffe Walks op Facebook gedeel het en links een van die foto’s wat Anso Nel gedeel het.

Log in with your credentials

Forgot your details?