Uiteindelik! Dié voorheen vervalle muur by die driehoek buite Oudtshoorn waar die pad verdeel na Mosselbaai en Calitzdorp, is herstel en voltooi! AfriForum Oudtshoorn het onlangs ingegryp om dit te laat verf en en die kaart en inligting daarop tot vroeëre glorie te herstel.
Foto: Liesel le Roux