Sms’e van ons lesers

■ Wat die St Tropezwoonstelblok nog meer uniek maak, is dat die ryvlak vir inwoners van die woonstelle deesdae deur die publiek as munisipale paaie en sypaadjies gebruik word. Jan en alleman stap hier deur, wasgoed word van die drade af gesteel en die woonstelbewoners het geen privaatheid meer nie. Ek hoop die publiek sien die boodskap en besef hoe ons voel.

■ Dankie aan die Oudtshoorniete wat uit hul eie sakke werknemers betaal om by tye vullis op sypaadjies en in die veld op te tel en so die dorp se strate en sypadjies skoon te hou. Ons sien julle raak!

■ Stem saam oor St Tropez. Eeienaar blyk magteloos te wees teen oortreders.

■ Die lekker lewe van rus en ontspan … 24/7! Foto ingestuur deur Sarléne le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?