Die wonder van ’n leesbril!

Met die hulp van die Oudtshoorn Rotariërs het suster Miemie Maritz en die voorsitter van Popla Kleuterskool op Dysselsdorp, June Jantjies (foto links), op 11 Oktober 33 leesbrille aan bejaardes van Dysselsdorp oorhandig. Die brille stel die bejaardes nou in staat om weer beter te kan lees en met hul breiwerk voort te gaan! Bo van links toets ’n opgewonde Mary Botha, Dinah Jacobs en Hester Koopman hul nuwe brille. Foto’s verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?