Met pruimtwak op die voorblad!

Met pruimtwak op die voorblad!
Nog ’n ou voorblad van Landbouweekblad met ’n foto uit die Klein Karoo daarop. Die onderskrif van dié foto wat op Landbouweekblad van 12 Januarie 1965 verskyn het, lui: Die man wat met groot verwagting ’n stukkie pruimtwak vir sy pyp kerf, is mnr Daan Smith van De Rust. Hy stop sy pyp met ‘ordentlike, sterk twak’. Landbouweekblad wat in Mei 100 jaar oud geword het, het aan Die Hoorn van die tydskrif se ou voorblaaie gestuur wat in hul eeufees-uitgawe te sien was.

Log in with your credentials

Forgot your details?