Events Calendar

Sondag 14 Julie
3-Ganggesinsete ten bate van Eljada Nasorg. De Opstal, Oudtshoorn. 11:30. R150 (volwassenes) en R100 (kinders). Sluit in twee soorte sop vir voorgereg; twee soorte vleis, gebraaide aartappels, patatrol, broccoli-en-blomkool met kaassous vir hoofgereg; twee gebakte poedings met vla vir nagereg. Kaartjies by PNA Oudtshoorn of Elsa 076 021 9821.

Wednesday 31 July – 2 August
Animal portrait painting workshop with Elize Bezuidenhout. For enquiries contact Marline van Zyl: info@thefeatherbed.co.za

Donderdag 8 – 11 Augustus
Klein Karoo Klassique: fees vir klassieke musiek, plaaslike kuns en blou-lint wyn. Oudtshoorn. Vir kaartjies en meer info, besoek klassique.co.za

Log in with your credentials

Forgot your details?