Events Calendar

VRYDAG, 8 Februarie
Middagete met senior toekomskundige van Stellenbosch Universiteit se Instituut vir Toekoms­studies, Doris Viljoen. Tema: Sewe stilhouplekke na die toe­koms van besigheid in SA. 12:30. R150 (ligte middagete ingesluit). NG Moederkerk-kerksaal, Oudtshoorn.

SATERDAG,  9 Februarie
• De Rust Country Market from 9:00 – 12:30 at the Sunset Caravan Park, Schoeman Street, De Rust.
• Klein Karoo Klanke met Doug van Tonder, Janine Fourie, Josh Paul Williams, Vinzelle Zellie-D by La Dolce Vita, Oudtshoorn. R55. 20:00.

DONDERDAG, 21 Februarie
Jaarlikse Suid-Kaap Veterane Ete by Admirals Buffet Restaurant, Garden Route Casino. R130. RSVP by Fourie 082 719 4300 of atfourie15@-gmail.com

WOENSDAG, 27 Februarie
ATKV se Algemene Jaarvergadering. 17:30. Baron van Reedestraat 113 (Saayman en Kie), Oudtshoorn. Almal welkom.

VRYDAG, 1 Maart
Danksfeesbasaar NG Kerk Oudtshoorn-Suid op die kerkterrein. Opening 17:30 (vleis en gebak). Res open vroeër: teetuin, gebraaide wors en hoendersosaties, slaaie, potjiekos, groente/-vrugte/plantjies, pannekoek, kindertafel, nagereg, kafee, boeke en wit olifante Navrae: 044 279 1900 (kerkkantoor) of 044 279 1659 (pastorie).