SATERDAG 8 DESEMBER
Klassieke Klein Karoo Kersfees met Kevin Leo, Corlea Botha, orkes olv Paul Loeb van Zuilenberg, koor olv Marinda Bothma-Schutte. 19:15. Celebratio Plaas, 32 km buite Oudtshoorn op sementpad. Hekke open 17:30. Kosstalletjies. Kaartjies by PostNet Oudtshoorn – alle plekke word gereserveer. R130 – R180. Navrae: 082 802 7138.
Events Calendar
-
Die Hoorn se Sportkalender
Vrydag – Maandag, 28 April – 1 Mei 2017 SKOLESPORT: RUGBY, NETBAL EN HOKKIE: • Die Hoërskool Oudtshoorn se...
-
Events Calendar
Donderdag 20 Julie Die Alzheimersondersteuningsgroep vergader om 15:00 in die Bain Laversaal te Millenniumpark op Oudtshoorn. Gasspreker: Gert Meiring...
-
Events Calendar
Tot 25 Februarie Pluk hanepootdruiwe by De Krans teen R7,50 per kg. Navrae: Bessie Swanepoel (044 213 tot 23...
-
Events Calendar
Saterdag 9 September • Fondse2 komedie-toneelstuk in die NG Kerk De Rust kerksaal om 19:00. Kaartjies te koop by...
-
Events Calendar
14 tot 25 NOVEMBER Dit is weer appelkoospluktyd by De Krans in Calitzdorp! R7,50/kg, sewe dae per week! Die...
-
Die Hoorn se Sportkalender
Vrydag, 21 Julie 2017 RUGBY: SWD Presidentsliga • Collegians speel op die Bridgton Sportgronde (Plate) teen Dysselsdorp Rangers. Die...
-
Events Calender
DONDERDAG 2 MAART Klub 60: Internasionale gebeure word bespreek. 10:00. Oudtshoorn Aftreeoord, Kerkstraat. Navrae: William Gould: 044 279 1515 /...
-
Events Calendar
Maandag 26 Maart Imbizo om 18:30 by NG Oudtshoorn-Wes Kerk. Klagtes deur publiek oor polisiëring sal tydens die vergadering...