Events Calendar

DONDERDAG EN VRYDAG 11-12 OKTOBER
Laerskool Laurus Opedag vir Gr R en Gr 1. Donderdag 11 Oktober 18:00 vir ouers in skoolsaal. Vrydag 12 Oktober 09:00 tot 12:00 vir nuwe maats.

VRYDAG en SATERDAG 12 & 13 OKTOBER
Meiringspoort Feesbasaar vanaf Vrydag om 11:00 en Meiringspoort-wedlope Saterdag. Meer inligting op bladsy 12.

VRYDAG 12 OKTOBER
Kaperjolledag – die Oudtshoorn Aftreeoord nooi die publiek uit om lekker saam met die inwoners te kom kuier. Verskeidenheid stalletjies. Kaartjies vir koek, tee en braaivleis vooraf by die kantoor. Toegang gratis.

SATERDAG 13 OKTOBER
Jake Gunn en Devin Smit vanaf 20:00 by La Dolce Vita. Toegang R80.
14 tot 20 October
Momentum Health Cape Pioneer Trek in die Tuinroete en Klein Karoo. Na-vrae: Tel 044 279 1013

DONDERDAG 18 OKTOBER
• Kango Agri Expo: Oudtshoorn Proefplaas, Kamnatieloop. Navrae: 083 500 5900.
• Alzheimer Ondersteuningsgroep. Kom gesels saam en geniet ’n koppie tee. 15:00 (3 nm). Laaste ver­ga­dering vir die jaar. Bain Laverssaal, Millenniumpark. Kontakpersoon: Christine Nelson (073 366 3216).
• Die Vriende van die C P Nel Museum bied inte­res­sante besprekings aan oor die militêre ge­skie­denis van Oudtshoorn ter viering van die einde van die Eerste Wereldoorlog 100 jaar ge­lede. 18:00 by O’Flinn’s, Le Roux Dorps­­huis Museum. Die sprekers, Reinderd Visser en Peter Gray, is kenners van die dorp se militêre geskiedenis. Almal welkom. Ligte verversings.

DONDERDAG – SATERDAG 18 – 20 OKTOBER
Prins Albert Landbouskou. Meer op bl 6.

SATURDAY 20 OCTOBER
4th Celebration Spring Festival (OSF). Bongolethu Stadium. Enquiries: 078 709 1263.

Log in with your credentials

Forgot your details?