Events Calendar

DONDERDAG tot Saterdag: 13 – 15 September
Outeniqua Kwiltersgilde se 2018-fees en uitstalling by die NG Moederkerksaal in Kerkstraat, George. 09:00 – 18:00 op 13 en 14 September; 09:00 tot 13:00 op 15 September. Handgemaakte geskenke, koffiewinkel, kwiltwerkswinkels. Na­vrae: Annette Marx (083 461 9991).

SATERDAG 15 September
Klavierkuier met Pedro en Tim Theron. Swartberg Country Manor. Navrae: 044 279 3188.

TUESDAY 18 September
Turnberry Boutique Hotel – Food & Craft Liquor Pairing. Enquiries: 082 457 5675.

DONDERDAG 20 September
Alzheimer Ondersteuningsgroep-vergadering om 3 nm (15:00) by Milleniumpark, Oudts­hoorn. Kom gesels en vertel jul verhaal. Almal wel­kom. Kontak Christine Nelson (073 366 3216).

DONDERDAG - MAANDAG: 20 – 24 September
Oudtshoorn Skaalmodel-vliegtuie by die Oudts­hoorn Lughawe. 08:00 – 18:00 daagliks. Toegang: Volwassenes R25; kinders R10 (2-18jr). Navrae: Jaco Erasmus: 060 616 0318.

SATERDAG 22 September
ABBA se musiek in die Toekomsrus Gemeenskapsaal, aangebied deur die Nasionale Toneel­organisasie. Die vier kunstenaars, Hilton Andries, Zale Titus, Gladys Mentoor en Rosebud Windvogel, sing 22 van ABBA se grootste treffers soos Waterloo en Mama Mia, met choreogradie en klank- en ligeffekte.19:30. R100 volwassenes; R60 pensioentrekkers en kinders. Kaartjies: Oudts­hoorn Infokantoor Voortrekkerweg oorkant munisipale gebou. Navrae: 044 279 2532.

SATERDAG – MAANDAG: 22 – 24 September
Calitzdorp Vetplantfees hosted by the Calitzdorp Succulent Society to showcase South Africa’s beautiful and rare succulents together with succulents from all over the world. Entrance free. More information at www.vetplant.co.za.

MAANDAG 24 September
The Gathering of Men – manne kom bid vir Oudts­hoorn by die Jesustent (agter De Jager Sport­kompleks). 08:30 – 11:00. Kontak Ranger Grebe: 083 941 6601.

Log in with your credentials

Forgot your details?