Events Calendar

Saturday 16 November
Little Bo-Peep Family Fun Day: cycle, run, jog or walk in the Klein Karoo landscape. Kansa Krale, 6 km outside Oudtshoorn on the R328. 07:00. Tickets available at Little Bo-Peep. For more information: Tel 044 279 2959.

Dinsdag 19 November
Oudtshoorn Kunstevriende bied aan Die Meester en Student, John Theodore en Sulayman Hu­man, met werke van Bach, Liszt en Beet­hoven. Klein Karoo Ostrich Emporium. 19:00. Kaartjies: R80 by Antoinette le Roux 084 567 1030 of Anne­Lise Schutte-Vlok 072 592 3928.

Saterdag 23 November
The Music of Neil Diamond. Performed by Johan Liebenberg and band. Celebratio Pomegranate Farm outside Oudtshoorn, 20:00. Food and Wine Stalls open at 18:00. Tickets at www.celebratio. co.za or PostNet Oudtshoorn. R180 – R380 (VIP). Enquiries: 082 802 7138.

Sondag 24 November
Kerssangdiens by NG Kerk Park, Buitekanstraat 200, Oudtshoorn. 19:00. Diens word gelei deur ds Jan de Wet.

Vrydag 6 Desember
5 km Colour Run deur Oudtshoorn se strate aangebied deur die Infanterieskool op Oudts­hoorn as deel van hul program vir Wêreldvigsdag. Almal welkom. 09:00 vanaf parkeerterrein by NA Smit. Vyf verfgooi-punte langs die roete. R20 per deelnemer of R50 vir ’n span (minimum 6 lede). Inskrywings voor die wedren of kontak 044 203 4227 vir inligting.

Saterdag 7 Desember
Klassieke Klein Karoo Kersfees. Met Jannie Mool­man, Corlea en die Stellenbosch Stads­orkes. Celebratio Granaatplaas buite Oudts­hoorn, 19:30. Kos- en wynstalletjies open om 17:30. Van die wȇreld se mooiste Kersliedere asook gewildste klassieke treffers soos Nessun Dorma en O sole Mio. Kaartjies by www.celebratio.co.za of PostNet Oudtshoorn. R160 tot R200. Navrae: 082 802 7138.