Events Calendar

Donderdag 7 November
Heritage Oudtshoorn Erfenis (HOE) en Vriende van die Oudtshoorn Museum nooi inwoners na ’n byeenkoms waar dr Antoinette le Roux van Klein Brak (voorheen van De Rust) gesels oor haar onlangse ondersoek na die ontstaan en voortbestaan van Buisplaas, ’n gemeenskap geleë naby die Gouri(tz)rivier (ka/ab). Erkenning word ook gegee aan die bydrae van mnr JM Buis en gesin, direkte afstammelinge van die Buise van Buisplaas. Beans about Coffee by Klein Karoo Emporium. 18:15 vir 18:30. Koffie, wyn en pizzas sal te koop wees.

Vrydag 8 November
Oudtshoorn Aftreeoord: Olimpiese Spele en Kaperjolledag. Ontbyt R70, Koek en Tee R25, Middagete R80. Stalletjies met verskeie items.

Saturday 16 November
Little Bo-Peep Family Fun Day: cycle, run, jog or walk in the Klein Karoo landscape. Kansa Krale, 6 km outside Oudtshoorn on the R328. 07:00. Tickets available at Little Bo-Peep. For more information phone tel 044 279 2959.

Dinsdag 19 November
Oudtshoorn Kunstevriende bied aan “Die Meester en Student”, John Theodore en Sulayman Human, met werke van Bach, Liszt en Beethoven. Klein Karoo Ostrich Emporium. Kaartjies beskikaar teen R80 by Antoinette le Roux 084 567 1030 of AnneLise Schutte-Vlok 072 592 3928.

Vrydag 6 Desember
5 km Colour Run deur Oudtshoorn se strate aangebied deur die Infanterieskool op Oudts­hoorn as deel van hul program vir Wêreldvigsdag. Almal welkom. 09:00 vanaf parkeerterrein by NA Smit. Vyf verfgooi-punte langs die roete. R20 per deelnemer of R50 vir ’n span (minimum 6 lede). Inskrywings voor die wedren of kontak 044 203 4227 vir inligting.

Log in with your credentials

Forgot your details?