Events Calendar

Donderdag 22 Augustus
Oudtshoorn Kunstevriende bied aan Bottomless Coffee Band. Klein Karoo Ostrich Emporium, Oudts­hoorn. 19:00. R100. Kaartjies te koop by die Herrie (Kerkstraat 127). Vir meer inligting, kontak AnneLise 072 592 3928 of Antoinette 084 567 1030

Saterdag 31 Augustus
Karusa Kunsmark: stalletjies, vermaak, kos, kuns, koffie, wyn, familiepret, asook “colour run” ten ba­te van jagluiperdbewaring. Karusa, Schoemanshoek.

Saterdag 31 Augustus
The Music of Neil Diamond: huldeblyk aan Neil Dia­mond deur Johan Liebenberg en sy orkes. ­Celebratio langs sementpad buite Oudtshoorn. R180 (R380 vir VIP-kaartjies). Kaartjies by www.celebratio.co.za of by PostNet Oudtshoorn.

Saterdag 7 September
Snotkop tree op by Celebratio! Kos- en wynstalletjies open 18:00; vertoning begin 20:00. R150. Kaartjies by www.celebratio.co.za of by PostNet Oudthoorn.

Saterdag 7 September
Lentefeesbasaar. Proefplaas. 10:00. Etekaartjies: gebraaide hoenderboudjie en dy, broodjie, asook aartappel- en wortelslaai (R50); Skaapbredie (R40). Kaartjies beskikbaar by NG Kerk Oudtshoorn-suid kerkkantoor. Skakel 044 279 1900

Saterdag 14 September
NG Moederkerkgmeente bied aan trail run en draf/ pretstap vir Bybels. Kos en verversings te koop. Tsumkwe (tweede ingang my stoor aan linkerkant), 16 km op De Rust-pad. 07:30 (21 km trailrun), 08:30 (10 km trailrun), 09:00 (5 km stap/draf). R20 – R100. Navrae: Jodi by 082 375 6770, Riana by 084 583 9146 of die kerkkantoor by 044 272 3130.