Sowat 150 drawwers en stappers by Colour Run

Sowat 150 atlete en stappers het verlede Vrydag aan ’n prettige Colour Run op Oudtshoorn deelgeneem wat deur die Infanterieskool se Siekeboeg as deel van hul Wêreldvigsdagvieringe aangebied is. Die wenners was die Polisie Akademie-span. Deelnemers moes by verskillende punte ook vrae oor MIV/Vigs beantwoord. Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?