Foto van die Week

Spekbome in volle blom net buite Ladismith. Volgens AnneLise Vlok, streekekoloog van CapeNature, het die spekbome vroeër die seisoen begin blom. Sodra een spekboom begin blom, begin ander naby dit ook blom, omdat hul blomtyd gesinchroniseer is. “Die feit dat die bome so baie blomme dié tyd van die jaar dra, wys hoe goed hulle aangepas het vir droogtetoestande” sê sy. Foto: Jan Ellis

Log in with your credentials

Forgot your details?