Foto van die Week

Dié foto is Dinsdagmiddag op die plaas Menuha in die Rooiheulwel-omgewing geneem net nadat ’n welkome reënbui oor die Klein Karoo uitgesak het. (Sien berig in raampie onder foto.) Foto: Angelique Erasmus