Foto van die Week

Toeskouers moedig ’n fietsryer aan tydens Saterdag se Ladismith Kaas Seweweekspoort Uitdaagfietsren. Die bergfietsren oor 85 km begin op Amalienstein. Die roete lei deur die Seweweekspoort en vandaar deur die Hoeko-omgewing voordat dit op Ladismith eindig. Foto: Zoon Cronje

Log in with your credentials

Forgot your details?