Foto van die Week

CARLI SE WENFOTO: Dié foto van Carli Munro is Vry­dagaand deur gaste by die opening van ’n foto-uitstalling by die Klein Karoo Ostrich Emporium op Oudtshoorn as hul wenfoto aangewys! Die uitstalling bestaan uit foto’s van Carli en vyf ander Oudtshoorniete wat ’n digitale foto­grafiekursus van Hans van der Veen voltooi het.

Log in with your credentials

Forgot your details?