Foto van die Week

Mooie Klein Karoo!  Ons kan nie genoeg kry van lesers se pragfoto’s van die Klein Karoo dié tyd van die jaar nie. Dié lief- ­li­ke foto is ver­lede Vrydag vroeg deur Niekie Eksteen van De Rust geneem met die vetplante wat behoorlik vlam in die vroeë oggendlig.

Mooie Klein Karoo!
Ons kan nie genoeg kry van lesers se pragfoto’s van die Klein Karoo dié tyd van die jaar nie. Dié lief- ­li­ke foto is ver­lede Vrydag vroeg deur Niekie Eksteen van De Rust geneem met die vetplante wat behoorlik vlam in die vroeë oggendlig.

Log in with your credentials

Forgot your details?