Foto van die Week

Dié treffende foto van die Butte de Warlencourt in Frankryk waar drie jong Oudtshoorniete en een Calitzdorper in die Eerste Wêreldoorlog gesterf het, is deur Reinderd Visser geneem tydens ’n besoek aan dié klein heuwel. Visser skryf die week in sy maandelikse rubriek oor die Eerste Wêreldoorlog oor gebeure by die heuwel.

Be the first to comment on "Foto van die Week"

Leave a comment

Your email address will not be published.

*