Foto van die Week

In rooi getooi vir Valentynsdag!  Die 7de Laan-akteur Dann-Jaques Mouton - DJ soos sy vriende hom noem - was Saterdagaand die gas en spreker tydens die tiende Valantynsaand van die Toekomsrus United Congregational Kerk. Dann-Jacques vertolk die rol van Justin in die sepie. Hier is hy saam met die kerk se vrouevereniging wat die funksie gereël het onder leiding van die predikantsvrou, me Joany Page (voor regs). Net meer as 300 gaste het die aand saam met Dann-Jacques deurgebring.

In rooi getooi vir Valentynsdag!
Die 7de Laan-akteur Dann-Jaques Mouton – DJ soos sy vriende hom noem – was Saterdagaand die gas en spreker tydens die tiende Valantynsaand van die Toekomsrus United Congregational Kerk. Dann-Jacques vertolk die rol van Justin in die sepie. Hier is hy saam met die kerk se vrouevereniging wat die funksie gereël het onder leiding van die predikantsvrou, me Joany Page (voor regs). Net meer as 300 gaste het die aand saam met Dann-Jacques deurgebring.

Be the first to comment on "Foto van die Week"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*