Foto van die Week

OOM SKILLIE KOM KUIER. Met die warmer weer begin die Klein Karoo se skilpaaie weer rondbeweeg en stap hulle dikwels na tuine waar hulle aan gras en aalwyne knibbel en water soek. Hierdie ou skilpad van digby ’n halwe meter lank is Maandagoggend in ’n erf in Jan van Riebeeckweg op Oudtshoorn opgemerk waar hy alte lekker aan die grassies weggelê het - kyk net na sy gesig!                    Foto: Schalk le Roux

OOM SKILLIE KOM KUIER. Met die warmer weer begin die Klein Karoo se skilpaaie weer rondbeweeg en stap hulle dikwels na tuine waar hulle aan gras en aalwyne knibbel en water soek. Hierdie ou skilpad van digby ’n halwe meter lank is Maandagoggend in ’n erf in Jan van Riebeeckweg op Oudtshoorn opgemerk waar hy alte lekker aan die grassies weggelê het – kyk net na sy gesig! Foto: Schalk le Roux

Log in with your credentials

Forgot your details?