Foto van die week

Alta Germs het dié mooi foto aan Die Hoorn gestuur van spekbome wat in hul tuin in Millenniumpark op Oudtshoorn blom.