Foto van die Week

Een van die baie skilpaaie wat die laaste weke by huise in die Klein Karoo water of kos soek het. Hopelik sal dié week se reën die skilpaaie en ander velddiere se lewens weer makliker maak. Dié skillie met die grassie in sy bek is deur Angelique Erasmus op die plaas Roodeheuvel buite Oudts­hoorn afgeneem.