Foto van die Week

Dié treffende foto met die titel “The Cliffhanger” is deur Wayne Boshoff geneem. Wayne was een van ’n groep inwoners wat onlangs ’n fotografiekursus van Hans van der Veen op Oudtshoorn deurloop het.