Foto van die Week

Een van die reuse-bome by die opstal op Boomplaas aan die voet van die Swartberge. Christine Schoeman het op haar rug gaan lê om dié massiewe boom af te neem tydens ’n onlangse besoek van die Stigting Simon van der Stel aan dié historiese plaas.

Log in with your credentials

Forgot your details?