Klein Karoo Wynproeklub kuier in die Robertson Wynvallei

Sestien lede van die Klein Karoo Wynproeklub het op Saterdag en Sondag, 29 en 30 Julie, wynkelders in die Robertson Wynvallei besoek en met baie aangename herinneringe teruggekeer huis toe. Die kelders wat besoek is, sluit Kranskop Wyne en Marbrin Olywe, Le Roux en Fourie Vignerons, De Wetshof, Esona Wynkelder, Weltevrede, Graham Beck, Mont Blois en Excelsior in. Hier in die ingangsportaal van De Wetshof is voor van links Nandi de Wet en Alwyn Burger; tweede ry van links Evelyn Hugo, Marina Murris en Amanda Basson; derde ry van links Danie Schoeman, Johannie le Roux en Boets Nel; vierde ry van links Linda Schoeman, Gideon le Roux en Briette Barry; vyfde ry van links Dalena Burger en Lehana Killian; en agter van links Alie Killian en Reenen Barry. Die Wynproeklub het sedert 1995 reeds al die vernaamste wynroetes in die Wes-Kaap besoek en lede is dit eens dat so ’n wynproenaweek een van die hoogtepunte op die klub se kalender is.             Foto: Higgo Jacobs

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?