Excelsior Vlakteplaas – Wyne presteer weer by Jongwynskoue!

Jan-Jurie Schoeman met die Simonsvlei Koöp Wynkeldertrofee wat Excelsior Vlakteplaas by die SA Jongwynskou vir sy Rooi Jerepigo as klaswenner ontvang het. Dit is die derde keer dat Excelsior dié trofee ontvang het. Die Kelder, wat agt wyne vir die SA Jongwynskou ingeskryf het, het ’n goue en ses silwer medaljes by die skou ontvang.

Log in with your credentials

Forgot your details?